Ons is 'n klein dagsorg waar liefde en aandag 1ste kom in 'n huislike atmosfeer. Ons bied: Speelgroep Program 3 dae 'n week vir 2 ure, Dagprogram,
Ontbyt en Middag ete, 2x peuselhappies deur die dag,
Buite muurse aktiwiteite
Huiswerk toe
...show more