Love Dr Alta. Sy luister na mens en gee altyd goeie opregte raad. Sys baie oulik en sal haar vir enige iemand aanbeveel wat n "omgee" dokter soek!
'n Dokter met DIE verskil! Nie net nog 'n dokter nie, maar 'n seening van God. 'n Dokter wat omgee oor jou as mens, en die pad passievol saam jou en jou gesin stap. Ons as gesin sal nooit weer van dokter verander nie.
Have you used this business? Tell others about it with a SNUPIT review! Write Review