Janine was die fotograaf vir ons seun Cal se matriekafskeid. Janine het almal geacommodate die dag, syt fotos van almal geneem-ouers, Cal en sy metgesel Yvana, sowel as hulle vriende. Janine het maklik by ons groep ingeskakel, en eie inisiatief geneem om verskeie fotos te neem. Syt bygedra om die dag vir Cal sowel as vir ons almal spesiaal te maak. Ons het goeie diens van Anthea en Janine ontvang, en sal hulle enige tyd weer gebruik en Thyme4uevents vir enige iemand aan beveel. Hulle is bekostigbaar, vriendelik, hulpvaardig en lewer goeie diens.
Had my confirmation, 21st done by Thyme4u, great quality service.
Thyme4uevents are great at what they do, they done my confirmation, matric ball and 21st. They have excellent service and are very professional
Have you used this business? Tell others about it with a SNUPIT review! Write Review