Probeer winkel bel, maar foon bly beset. Het gister items daar gekoop en is vir n ekstra item geld gevra wat ek nie gekoop het nie. Weet nie eers wat is die item nie as bestuur van die winkel my asb kan kontak. Pep by Brandwag sentrum
Have you used this business? Tell others about it with a SNUPIT review! Write Review