Excellent
by elma083****979 17 February, 2018
uitstekende en vriendelike diens v tandarts e ontvangspersoneel. spesiale dankie aan wyse waarop my bejaarde moeder van n ander dorp gehelp is met haar kunsgebit. GEDULD VRIENDELIKHEID HUMOR OMGEE STRAAL UIT AL D MENSE VD PRAKTYK