Ons is in 1983 gestig met 'n volledige wieg afdeling, Pre-Primêr en Graad R
Ons is geregistreer by die welsyn , onderwys en gesondheid
Die personeel is volledig opgelei en gee met liefde aandag en leiding
Die perseel is netjies met skadubome gras en allerlei buiteapparate om die
kind optimaal te stimuleer.
Klas programme en kwartaalboekies verseker deurlopende evaluering
Skoolgereedstoetse word gedoen vir die voornemende Graad 1's en vrystelling word gevra waar nodig.
Ons tariewe sluit alle skoolvakansies in- ons is slegs gesluit vanaf 20 Desember
Kontak ons by bwkapieskool@gmail.com vir verdere inligting
Services Provided
Work Focus