Dr Elmarie het my vir 5 dae gesien en gediagnoseer. Sy is n baie deeglike dokter en ken haar vakgebied uitstekend. Sy is loshande een van SA se top neuroloë.. Wonderlike warm,plat op die aarde dokter en absoluut briljant.
Have you used this business? Tell others about it with a SNUPIT review! Write Review