Very Good
by Kobus076****520 23 December, 2017
EK het 'n Tonco aircooled 140amp 220volt welder, baie goeie diens gekry, DIY takies, ongelukkig het hy een dag omgeval en olie uitgeloop, hoe kyk ek sy olie level en hoe fill ek hom aan tot op regte level sal bly wees as iemand my kan help.