Aan al die vriendelike personeel van Paradyskloof Woolworths Weereens baie dankie vir julle almal se baie professionele en vriendelike hulp van vanoggend toe ek en nadat ek in die winkel geval het dit sluit in die feit dat ek toestemming gekry het om eers later vir my aankope te kom betaal. Ek het groot waardering hiervoor. Alles in orde aan my kant en alles is darem nog in plek aan my lyf en niks is gebreek nie. Het wel groot geskrik. Ek bring binnekort die geld wat ek julle nog skuld. Vriendelike groete! Willemien Aucamp eposadres wa@sun.ac.za
Have you used this business? Tell others about it with a SNUPIT review! Write Review