Goeiedag. My naam is Margartha Smith IDnr 5207170021089. Ek doen graag navraag ivm die volgende. My seun Andre Smith geb 22 Februarie 1977, is in 2001 in n motorongeluk in Bloemfontein oorlede. Mnr Petrus Labuschagne, van n prokureursfirma in Carltonville, het my in 2002 genader en gevra dat ek volle besonderhede van die ongeluk aan hom moet deurgee vir n Derdeparty-eis. Die eis n uitbetaal, maar mnr Petrus Labuschage het met al die geld verdwyn. Ek verneem graag of mnr Petrus Labuschagne al opgespoor is en of sy prokureursfirma al die geld wat weggeraak het, teruggevind het. Sel nr 082 375 8677
Have you used this business? Tell others about it with a SNUPIT review! Write Review