x

Die Speelskool Doringkloof, Centurion  Verification Pending

Klein speelgroep
5
2 reviews
  • Verification Pending No documents submitted for verification
  • 9 Years in Business
  • 3 Employees

Reviews

Excellent
by Vanessa082****783 25 February, 2019

My ouste dogtertjie was 3 jaar by Die Speelskool. Sy het elke oomblik van elke dag so geniet daar. Sy vra gereeld om terug te gaan na Die Speelskool. My jongste is nou amper 9 maande by Die Speelskool. Die skool en al die Juffrouens is uitstekend!!! Ek sal Die Speelskool hoogs aanbeveel vir enige iemand wat 'n liefdevolle, gemaklike en gelowige skool soek waar hulle kindjies sal bly wees en super slim word.

Excellent
by Naomi072****357 verified 28 January, 2019

My dogtertjie was vir 3 jaar by Die Speelskool, sy was baie gelukkig! Die juffrou is baie lief vir haar kinders en sy maak seker dat die kindertjies elke dag geniet!! Ek sal haar defnitief aanbeveel!! Dis ‘n lieflike skool en juffrou !!

Have you used this business? Tell others about it with a SNUPIT review!

Write Review

About Us

Die Speelskool is n klein groepie maatjies ouderdom 2 tot 5 jaar. Maatjies leer deur te speel en pret te hê. Liefdevolle gekwalifiseerde juffrou. Skool ure 7:15 tot 12:30

Services Provided

Work Focus

Business Hours

MON

07:15TO12:30

TUE

07:15TO12:30

WED

07:15TO12:30

THU

07:15TO12:30

FRI

07:15TO12:30

SAT

Closed

SUN

Closed
There are NO questions that have been answered!
ADDRESS
Stimustation, 44 Alexandra Road, Doringkloof, Centurion - 0157
Claim ListingReport Error
Get Started

Quote requests posted by other customers

Sandton
  • Request for Day care Centres. - day care
  • Posted By
  • Lebohang S
    072****585
    molef****@
Empangeni
  • Request for Day care Centres. Food Fees Activities
  • Posted By
  • Nomcebo M
    078****072
    nomce****@

Would you like to receive quotes from other professionals