Eden begrafnisdienste het albei my ouers begrawe en hulle diens is so puik dat ek nooit iemand anders sal gebruik nie. Die liefde, respek en deernis in sulke moeilike omstandighede, is van onskatbare waarde. Ek beveel hulle enige tyd aan. Ena Carelse.
Have you used this business? Tell others about it with a SNUPIT review! Write Review