Ek het professionele diens ontvang. Op dieselfde dag wat ek 'n kwotasie aangevra het, het Francois na ons gekom en die kwotasie gegee. Hy het die volgende dag die twee bome uitgehaal en alles verwyder. Daar het ekstra werk bygekom , maar hy het nie gehuiwer om dit ook te doen teen 'n geringe bedrag ekstra nie. Die plek is silwerskoon nagelaat. Ek sal hom enige tyd aanbeveel.
I ask Francois to take out a very big tree stump as well as heavy roots. He immediately reply on my request and that same afternoon, he came to give me a quote. The next day he was here on time and he deliver. I ask him if he can do some other tree falling and remove roots, what he did. I am a very satisfied customer and will for sure use him again.
Have you used this business? Tell others about it with a SNUPIT review! Write Review