Ek wil net aan Glass Fit Krugersdorp ñ groot kompliment gee...Die man wat my gehelp het met die hele proses om my wind skerm te vervang was baie behulpsaam, vriendelik en stiptelik!Klieënte diens soos dit is baie skaars, ñ groot dankie aan Altus dit word opreg wardeer...Groetnis Annelu
Have you used this business? Tell others about it with a SNUPIT review! Write Review