x

Raakpraat Redenaars Palm Beach, Margate  

Gr.1-7 Toesprake in 24 uur! Redenaarstoesprake onder ATKV temas met Lokale Alleenresertifikaat.
5
2 reviews

Reviews

Excellent
by Martie072****047 31 October, 2017

Great service and excellent speeches. Thank you for sending the speech so fast. Will recommend you to all.

Excellent
by Ena084****927 17 October, 2017

Excellent, fast service. Best speech that money can buy! Written according to the ATKV rules. Raakpraat Redenaars's speeches give children the confidence they need to perform at their best. I will recommend them to anyone.

Have you used this business? Tell others about it with a SNUPIT review!

Write Review

About Us

Om jou toespraak te bestel, gebruik die volgende skakel om 'n aanlynbestelvorm (met stap-vir-stap verduidelikings) in te vul: http://redenaars.blogspot.co.za

Jou toespraak word binne 24 uur (of gouer!) per epos gestuur!

Toesprake word reeds sedert 2010 volgens die beoordeelstaatriglyne van die ATKV geskryf - deur Nicolaas Roos.

Kyk gerus na voorbeelde van tipiese Raakpraat Redenaars toesprake om seker te maak jy is tevrede met die styl wat jy kan verwag: http://redenaars.blogspot.co.za/2012/09/voorbeeld-van-n-tipiese-raakpraat.html

NIEMAND durf meer die tennisbaan aan met 'n tuisgemaakte raket nie: WAAROM moet jy die verhoog aandurf met 'n selfgemaakte toespraak? Vir hokkie koop jy 'n stok. Vir rugby 'n bal en trui. Vir Redenaars bestel jy 'n raakpraat toespraak van Raakpraat Redenaars.

HOEKOM? Selfs staatspresidente gebruik toespraakskrywers wat met die pen magtiger is as die swaard.

Hoekom is jou keuse van die regte toespraak so belangrik?

As jy na die ATKV beoordeelstaat kyk - dan sien jy dat die beoordeling uit 'n totaal van 50 punte tel.
Hiervan tel 20 punte vir die redenaar se aanbieding van die toespraak. Die ander 30 punte (meer as die helfte van die totaal) tel vir die toespraak se inhoud en die tegniese vereistes waaraan dit moet voldoen. Met die keuse van 'n toespraak kan jy jou kind dus die voorsprong gee, of hom in die voet skiet - nog voordat hy sy mond oopmaak om te praat!

Sien die Ererol vir redenaars wat raakpraat by: http://redenaars.blogspot.com/2015/03/ererol-vir-redenaars-wat-raakpraat.html

Praat RAAK met 'n RAAKPRAAT-toespraak van RAAKPRAAT REDENAARS.

Services Provided

Work Focus

Business Hours

Open: 24 hours a day, 7 days a week
There are NO questions that have been answered!
ADDRESS
249 Louis Trichard Street, Palm Beach, Margate - 4275
WEBSITE
http://redenaars.blogspot.co.za Claim ListingReport Error
Get Started

Quote requests posted by other customers

Potchefstroom
  • Request for Toilet Hire Professionals. - toilet hire
  • Posted By
  • Thembeni T
    076****811
Eshowe
  • Request for Plumbers.
  • Posted By
  • Angeline S
    072****520

Would you like to receive quotes from other professionals