My seun is die 6de Junie 2022 oorlede. Ek nie geweet watter kant toe nie. Nog nooit n begrafnis gereel nie. My vriendin het my die Angel begrafnis dienste se no gestuur. Ek hul geskakel. Tannie Annetjie het my dadelik gese ons moet my kind weg kry in Sebokeng se polisie stasie. Sy dadelik vir my n kwitasie gegee,en haar seun het ons daar gekry en hul het my kind na Angels toe gevat. My mooi bygestaan van die begin tot die einde. Baie baie dankie vir jul puik diens. Weet nie wat ek sonder jul sou doen nie. Dan praat ek nie eers van die goeie tarief wat hul my gegee het nie. Hoop en bid jul bly in die bedryf.Baie dankieThomas Ungerer se moeder Christien Gerber
Have you used this business? Tell others about it with a SNUPIT review! Write Review