Egoli Function Specialist was die Meyer troue se wedding planners hier op Beyond the Moon. Hulle het uitstekende diens gelewer en die saal was baie smaakvol gedoen. Sal hulle enige tyd aanbeveel.
Have you used this business? Tell others about it with a SNUPIT review! Write Review