Excellent
by Colene074****914 01 October, 2018
Vrolike Vingertjies is die speelgroep/skool waar ek my 18 maande oue seuntjie elke dag los. Hy het in die laaste paar maande wat hy in die speelgroep/skool was ongelooflik vinnig ontwikkel en geleer om met ander maats te speel. Omdat dit privaat is laat dit my baie gemaklik voel omdat ek weet daar word kwaliteit aandag aan elke kind gegee. Die juffrouens is ook baie streng en dit maak my gemaklik omdat ek weet disipliene word geleer by die huis asook die skool. Ek sal enige ouer aanbeveel om hulle kinders in hierdie skool/speelgroep in te skryf. Ek is nog nie een dag spuit nie.
Excellent
by Amouri079****223 verified 01 October, 2018
My dogtertjie is in die speelgroep. Ek sien elke dag hoe sy ontwikkel en groei. Vrolike vingertjie span werk uitstekend saam. Dankie vir al julle harde werk.
Excellent
by ERNEST083****774 01 October, 2018
Waar passie in kinders groei..... Die privaat speelgroep werk een tot een met elke kleuter. Elke hartjie is spesiaal...