Beste en vriendelikse diens, en my lashes en naels is altyd stunning na die tyd, ek kan Judy hoogs aanbeveel vir enigeiemand hetsy jy naels, lashes of waxing wil laat doen, die eindresultate is altyd WOW.
Have you used this business? Tell others about it with a SNUPIT review! Write Review