Hiermee vir ons net ons opregte dank betuig teenoor julle vir die ongelooflike goeie diens op 16 Augustus. Ons is met soveel respek behandel in ons hartseer met die afsterwe van Kobus Heyser en Niel Grobler. Julle het ons met soveel simpatie hanteer en binne 'n uur was die fotos beskikbaar. Baie dankie ook aan Machia vir al jou mooi woorde en ondersteuning. Weet net dat ons dit opreg waardeer. Julle is tops.
Have you used this business? Tell others about it with a SNUPIT review! Write Review