Ek moet baie Dankie sê aan checkers Mayville se personeel se hulpvaardigheid. Dit was ook nie die eerstekeer dat ek in 'n blits gehelp was nie. Die eenkeer, was ek dringend opsoek na bokse vir goedere wat ek tuis maak om in te sit om te vervoer. Ek het die een pakker gevra wat besig was om blikkies te pak, hy het net daar opgestaan en regtig soos in 5 min terug gekom met 'n trollies met 6 bokse soos ek gevra het.Die ander keer het ek blokkies gis gesoek, nadat ek al orals gery het, liters petrol verbrand het, en whalla, weereens, stop net een van die vloer helpers, vra daarvoor. Sy het my reguit na dit gevat, was weereens verbaas vir die vriendelikheid en helpende hand so onmiddelik.Dankie Checkers, ek gaan beslis probeer om al my inkopies da te doenGroeteEstelle
Have you used this business? Tell others about it with a SNUPIT review! Write Review