Excellent
by Adrie082****049 24 July, 2020
Hiermee wil ek net DANKIE sê vir die beste diens wat ek in 'n lang tyd gekry het. My graniet in die kombuis is werklik baie netjies en met groot sorg ingesit. Ek kan regtig Quintin met groot vrymoedigheid aanbeveel.