Received good services Excellent team work Work was finished in the time period This company should never change there working habits couldn't get better services
Ek het n kwotasie aan gevra by MPF Installations vir die verf en regmaak van my swembad, ek het nie eers lank gewag nie! Hulle diens is flink en hulle is goedkoop teenoor ander plekke, ek was so verbaas om te sien waar die kraak in die swembad was is daar niks, hulle het dit baie mooi reg gemaak. Ek kan hulle met n geruste hart aan beveel.. You guys Rock....
Have you used this business? Tell others about it with a SNUPIT review! Write Review