Goeie More, Ek wil net graag weet hoeveel dit gaan kos om net een baan van die bestuurders kant se sit plek reg te laat maak, dit is nou die swart wat los gaan en skeur dit lyk nou nie mooi nie, as Barend so gaaf sal wees om vir my te se wat dit my gaan kos om reg te maak asb. My e-mail is Jackiev@mwbgroup.net, byvoorbaat dank.
Have you used this business? Tell others about it with a SNUPIT review! Write Review