Sizer probleme?
Ons kan jou ou sizer opgradeer met ons beheer-stelsel en hom mooi laat loop. - Jy hoef nie miljoene op 'n nuwe masjien te spandeer nie!
Nie net is die masjien hier in ONS LAND ontwerp en vervaardig nie, ons bied ook 'n 10 JAAR waarbog! Ons kan selfs finansiering hiervoor reel!
Ons het reeds 'n paar masjiene in die omgewing indien jy wil gaan loer.. Kontak my gerus!
Sizer problems?
We can upgrade your old sizer with our control system and run it nicely. - You don't have to spend millions on a new machine!
Not only is the machine designed and manufactured here in SOUTH AFRICA, we also offer a 10-year warranty. We can even arrange financing!
There are a couple of machines in the area if you would like to go and have a look.. Feel free to contact me!
Services Provided
Work Focus