Wat n plesier om Met KG Cleaners te kon werk. Ek is in Pretoria en het gister op snupit gevra vir iemand in Vanderbijlpark. Twee mense het my dadelik geskakel waarvan Gwen een was sy was goedkoper as die ander persoon en was biskikbaar om my spoedig te help. Die matte wat gewas moes word was ongelooflik vuil en nie instand gehou nie. So ja dit was n chalange en n half.. Maar Gwen het my verwagtinge oortref... so baie dankie aan jou en jou span ek sal ju enige tyd enige plek aanbeveel. dankie vir jul vlinke en flukse diens ..Charmaine
Have you used this business? Tell others about it with a SNUPIT review! Write Review