Graag Wil ek die Drs bedank vir hulle fiend wat hulle aan ons lewer. Dan Wil ek vir Michelle wat by ontvangs bedank vir haar uiters onbaatsugtige liefde wat sy uitstraal en behulpsaamheid. Sy het n hart van goud en is n Engel. Sy was nog net altyd goed vir ons. Sy verdien n medalje. Nogmaals dankie vir almal se diens. Caroline Watson.
Have you used this business? Tell others about it with a SNUPIT review! Write Review