Wil net sê dankie aan Suspension Guru. Ek het my voertuig gevat vir n steering rack na mense in Bloemfontein. Na vele terugslae is ek verwys deur n vriend van my na Suspension Guru. Met die instapslag, was ek vriendelik verwelkom deur die mense. Ek het gevoel of ek tuis was. My voertuig is reggemaak teen n derde van die prys. Die voertuig was betyds klaar. Ek het teruggekom vir nog klein foutjies wat gratis herstel was. Die mense is professioneel en hul pryse is presies.
Best in town.
Excellent service. Friendly staff.
Very good and fast service. Friendly staff and sorted out my problem with my car in a jiffy!
Have you used this business? Tell others about it with a SNUPIT review! Write Review