Hiermee will ons vir Nelia net bedank vir die goeie diens wat ons van hul gekry het jyt so mooi met ons gewerk jou fotos is absolute pragtig ek sal jou aanbeveel vir enige iemand
Nelia hoe bedank ons jou.vir die skenking om n bruid se dag so vol maak te kan maak. Jys is Engel wat op ons pad gestuur is. Jy het n bruid se hart Baie Baie bly gemaak. Sy het asemrowend gelyk, haar hare, grimering en haar rok Al's was net perfek. Weereens Baie Baie dank
Have you used this business? Tell others about it with a SNUPIT review! Write Review