What training and/or membership affiliations do you have that relates to your work?New Tech Power is SAPVIA approved and National Installations Partner for Sustainable .co.za , the biigest Solar online WEB store in South Africa.
Describe a recent project that you have completed.Ek sal voorstel dat U die twee huidige dompelpompe gebruik wat daar is en dan hierdie sisteem opsit om die krag deur die dag te bespaar.
Die besparing sal ook aansienlik groter wees as julle self hier kom bly en die verbruik opgaan.
Sien ook n paar verwysings aangeheg en ek sal meer as bereid wees om telefoonnommers te verskaf van hierdie kliënte.
Who are some of your customers and can you provide traceable references?Naam: Rossouw
Van: Lourens
Email: dalroelectrical@ctecg.co.za
Cell: 082 097 4862
Do you provide any guarantee of your workmanship and/or services. If yes, please share the details here.Hierdie sisteem sal breek gelyk na 3.6 jaar sonder finansieringskoste. Na die 3.6 jaar is die krag wat opgewek word feitlik verniet.
Die kortste waarborg is op die inverter en dit is 5 jaar. Die sisteem betaal homself af voordat die waarborg eers naastenby verstryk.