My ouste dogtertjie was 3 jaar by Die Speelskool. Sy het elke oomblik van elke dag so geniet daar. Sy vra gereeld om terug te gaan na Die Speelskool. My jongste is nou amper 9 maande by Die Speelskool. Die skool en al die Juffrouens is uitstekend!!! Ek sal Die Speelskool hoogs aanbeveel vir enige iemand wat 'n liefdevolle, gemaklike en gelowige skool soek waar hulle kindjies sal bly wees en super slim word.
My dogtertjie was vir 3 jaar by Die Speelskool, sy was baie gelukkig! Die juffrou is baie lief vir haar kinders en sy maak seker dat die kindertjies elke dag geniet!! Ek sal haar defnitief aanbeveel!! Dis ‘n lieflike skool en juffrou !!
Have you used this business? Tell others about it with a SNUPIT review! Write Review