x

Piedini Naskoolsentrum Eldoraigne, Centurion  Verification Pending

Piedini Naskool is jou kind se huis weg van die huis af.
0.0
0 reviews
  • Verification Pending No documents submitted for verification
  • -- Years in Business
  • -- Employees

There are no photos

Reviews

There are no reviews yet

Have you used this business? Tell others about it with a SNUPIT review!

Write Review

About Us

Ons bedien Laerskool Wierdapark en Laerskool Bakenkop. Alle leerders vanaf raad R tot 7 is welkom.
Alle leerders word by die skole afgehaal en na die naskoolsentrum toe vervoer. Hulle ontvang ook 'n ligte middagete.
Ons help met huis-en leerwerk. Graad 1 tot 3 word intensief met huiswerk gehelp. Hulle lees ook baie uit ons biblioteek uit.
Graad 4 tot 7 leerders gaan self aan met hulle huiswerk, maar ons is hier om hulle by te staan.
Alle leerders word na en vanaf buitemuurse aktiwiteite by en om die skool vervoer, bv. sport, Kumon en Tina Cowley.
Ons het 'n baie huislike atmosfeer, waar ons kinders geborge voel.
Ons fooie is bekostigbaar en jy as ouer kan met gemoedsrus weet dat jou kind versorg word.

Services Provided

Work Focus

Business Hours

MON

13:00TO17:30

TUE

13:00TO17:30

WED

13:00TO17:30

THU

13:00TO17:30

FRI

13:00TO17:30

SAT

Closed

SUN

Closed
There are NO questions that have been answered!
ADDRESS
3A Mulder's Mile, Eldoraigne, Centurion - 0157
Claim ListingReport Error
Get Started

Quote requests posted by other customers

Krugersdorp
  • Request for After Care Professionals. - after care My daughter struggles with maths She's in grade 5
  • Posted By
  • Xolie K
    083****864
    glori****@
Brakpan
  • Request for After Care Professionals. - after care Child must be pick up from school and homework to be done
  • Posted By
  • Ina G
    065****003
    inava****@

Would you like to receive quotes from other professionals