Ek het die, na aanleiding van die e-pos van julle op Cornè Eledctrical die eienaar van die besigheid gekontak. Ek het hom vanoggend gekontak en ongeveer 14:00 my gekontak om te sê hy sal oor ongeveer 'n uur hier sal wees. Hy het self die werk gedoen. Ek is hoogs tevrede met sy werk en kan hom aanbeveel vir enigiemand, wat 'n trotse werker soek om hierdie tipe werk, te doen.
Very professional, husband and wife working together as a team. Always on time and very friendly.
Have you used this business? Tell others about it with a SNUPIT review! Write Review