x

Pitout Ortodonsie Northern Paarl, Paarl  Verification Pending

0.0
0 reviews
  • Verification Pending No documents submitted for verification
  • 9 Years in Business
  • -- Employees

There are no photos

Reviews

There are no reviews yet

Have you used this business? Tell others about it with a SNUPIT review!

Write Review

About Us

Jou glimlag is jou kenteken! By Pitout ortodonsie werk ‘n vriendelike toegewyde span, toegerus met die nuutste tegnologiese vooruitgang en vaardigheid om jou glimlag in ‘n kunswerk te omskep wat ‘n blywende indruk laat. Die voordele wat ortodonsie jou bied strek verder as jou aantreklike selfversekerde glimlag.

•Korrekte kaak en tand verhoudings lei tot optimale groei van die gesig met ‘n gebalanseerde lip en gesigs profiel wat tot ‘n aantrekliker voorkoms kan lei.
•Verminder voorkoms bewustheid gedurende kritiese ontwikkelings jare, en moontlike verbeterde selfbeeld en interpersoonlike vaardighede en effektiwiteit
•Die tandvleis is minder geneig tot infeksie en ontsteking wat kan lei tot tandverlies, omdat daar minder moeilike hoekies en gleufies is om te borsel.
•Die korrekte kaakverhoudings verminder stres op tande, kaakspiere, kaakgewrigte en die ondersteunende been en tandvleis. Die tande verweer minder as hulle korrek in mekaar byt
•‘n Verlaagde risiko van besering aan prominente voortande

Ortodonsie is nie meer net vir tieners nie. Die voordele wat ortodonsie bied kan vir volwassenes ook lewensveranderend wees. Ons sien uit om jou te ontmoet en te bespreek wat ons jou kan bied.

Services Provided

Work Focus

There are NO questions that have been answered!
ADDRESS
3B School Street, Northern Paarl, Paarl - 7646
WEBSITE
http://www.pitoutorthodontics.co.za Claim ListingReport Error
Get Started

Quote requests posted by other customers

Cape Town
  • Request for Dentists. The removal of braces
  • Posted By
  • Enrique D
    074****943
    Dubli****@
Pinetown
  • Request for Dentists.
  • Posted By
  • Adriana B
    071****487
    audre****@

Would you like to receive quotes from other professionals