Fast & Friendly service!
Everything went well except the payment procedure as prescribed
Ons het net die beste diens en Baie billike prys van Cross Africa Van Lines gekry met ons onlangse trek vanaf Centurion na die Vrystaat. Vanaf dag een was ons sonder enige probleme in kontak met kwotasies, wysigings en beplanning van die trek. Die trek lorrie was op tyd soos beplan met die laai asook aflaai van die meubels. Die span wat ons trek gedoen het het ek net die hoogste lof voor - dit is net jare se ondervinding dat hulle al ons goed in die treklorrie kon inpak / asook aflaai sonder enige voorval van beskadiging of dat enige items "verdwyn" het. Met my ondervinding van ons trek kan ek Cross Africa Van Lines enige dag aanbeveel aan almal wat moet trek.
Transport of furniture. Always exceptional!
Did a small removal for me, covered all my furniture. Very happy with service.
Have you used this business? Tell others about it with a SNUPIT review! Write Review