Ek was vier jaar in die polisie diens te Kraaifontein.Op alle ongelukstonele waar Odendal op die toneel was,het ek net professionele diens waar ge neem.Dit is n diens waarmee n mens n pad kan stap
Have you used this business? Tell others about it with a SNUPIT review! Write Review