Absoluut amazing dokter -Operasie gedoen 07 October 2020 ek voel soos n nuwe mens en die behandeling wat ek gekry het by Dokter Hartley was fantasties hy is n mens dokter en gee verskriklik baie om vir sy pasiente sal hom aanbeveel vir almal en sy Vrou is net so vriendelik en behulpsaam Ek is baie bly ek het na dokter Hartley toe gegaan .
Have you used this business? Tell others about it with a SNUPIT review! Write Review