Wonderlike, omgee personeel. Soveel empatie en deernis vir die bejaardes. Het 'n familielid, Mnr van der Westhuizen, woonagtig in tehuis en hy praat met lof van hulle en wat ons as familie self ervaar. Ons as familie sê baie dankie aan Bestuur en personeel van Huis Ravenzicht Kraaifontein vir julle onbaatsugtige diens wat julle lewer.
Have you used this business? Tell others about it with a SNUPIT review! Write Review