Ek het verby Specsavers gestap en sommer op die ingewing besluit om my oe te toets. Wat n verassing! Uitstekende diens. Eerlike mening. Niks probeer afsmeer aan my nie. Beveel n Clicks bril aan terwyl hy my netsowel vir my dieselfde bril kon maak vir R800. Dankie vir julle eerlikheid. Van my sal julle weer hoor!
Have you used this business? Tell others about it with a SNUPIT review! Write Review