Baie tevrede met hom hy was wonderlik met my dogtertjie en het ha baie gemaklik laat voel daar sal verseker weer terug gaan na hom toe ??
Wonderlike dokter. Beried om regtig die ekstra myl te loop! Baie beiindruk met die hele span.
Baie baie goeie dokter. Bereid om enige tyd van die dag of nag te help met n probleem. My niggie het by my kom bly terwyl haar ouers op vakansie was, syt die dag nie lekker gevoel nie en was verskriklik siek gewees. Ek werk ongelukkig in JHB so ek kon nie dadelik by haar wees en medikasie by haar uit kry nie. Sy het met die dokter gepraat en gevra wat kan sy doen en wat kan sy kry, hy het dadelik vir haar n voorskrif deur gefaks en medikasie by haar huis laat aflewer omrede dit so dringend was.Bitter baie dankie!
Have you used this business? Tell others about it with a SNUPIT review! Write Review