Ek het Maandag middag 'n prosedure gehad by hom. Dit knon nie beter gaan nie. Goeie en vriendelike diens, stel mens baie op die gemak. Sy personeel is baie professioneel en laat mens sommer voel asof jy spesiaal is. Dankie!
Deur u puik diens en vriendelikheid het u vir ons deur n moeilike tyd gehelpons dank en waardering
Have you used this business? Tell others about it with a SNUPIT review! Write Review